Hoof Seremonie



Dit is met Blydskap en Vreugde dat ons, Paul en Odette, jou nooi om te kom deel in hierdie kosbare oomblik, waar jy ons uitgekose getuie gaan wees in die grooste belofte wat ons voor God gaan maak. Twee harte word een en ons borrel oor van opgewondenheid om hierdie spesiale mylpaal met jou te kan deel.

Ons troudag -10 Aug 2018 om 14:30

 

Hier is die adres waar ons gaan trou. Kliek op die kaart en kry aanduiding tot by De Opstal Country Lodge. Sien jou daar!

Die Makietie


Kom geniet ‘n properse opskop in die Klein Karoo waar daar geëet, gedans en gekuier gaan word tot laatnag. Maak seker jy bring saam ‘n pakkie energie, lee maag en voete wat juk om te skoffel en skaats op die dansvloer.


Kontantkroeg is beskikbaar vir julle wat baie dors word
van die skoffel en skaats natuurlik...

Trou dag -10 Augustus 2018 om 14:30

 

Hier is die adres waar ons gaan kuier tot laat nag. Kliek op die kaart en kry aanduiding tot by De Opstal Country Lodge. Dit is nou as jy die seremonie dalk gemis het...

Troudag countdown

00

days


00

hours


00

minutes


00

seconds