RSVP

Odette en Paul het besluit om te trou, omdat hulle baie van mekaar hou.
Daar is iets wat hulle jou wil vra, en hoop niemand sal oor geen kinders kla. Wees asb oop met 'n fooitjie, wat albei gaan oorsee op 'n bootjie....


Pak assebief jou beste jurkie, want die winterwind mag dalk net jou tanne laat klap.

Die gras was toe groener aan die anderkant, maar wees versigtig en steek weg die stilletos voor jy dalk net ‘n plaas koop in die Klein Karoo. Bring eerder gemaklike skoene en wees saam ons plat op die aarde.

 

Verblyf