Odette Wannenburg



My kleintyd droom word eindelik bewaardheid. Ek trou nou ‘n man soos my pa, Paul is my pa se gelyke, selfde maniertjies, selfde mens. Elke dogtertjie droom al van kleins af van haar sprokiesdag, jou mooi wit rok en ridder op sy wit perd. Daardie dogtertjiemens binne my wil alles perfek he, maar ek het besef dis nie meer belangrik nie, want ek het klaar die perfekte man gekry en dis genoeg vir my. As Paul in beheer van sake was het ons vir julle net na ‘n bring en braai genooi.
Ek is vandag dankbaar dat Jesus ons vir mekaar gespaar het. Ons het alreeds ons eie paaitjies gestap, maar nou verstaan ek hoekom dit nooit uitgewerk het nie, nou verstaan ek dat Paul my eindbestemming moes wees en ek syne.


 

 

Paul Heyns



Troudag countdown

00

days


00

hours


00

minutes


00

seconds